southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Oorspronklike Afrikaanse Storie boeke en meer te koop in Meyerton, Gauteng for sale

Oorspronklike Afrikaanse Storie boeke en meer te koop
Oorspronklike Afrikaanse Storie boeke en meer te koop
Oorspronklike Afrikaanse Storie boeke en meer te koop
Oorspronklike Afrikaanse Storie boeke en meer te koop

Aandag aan Alle Mammas, Pappas, Oumas, Oupas, Tannies, en Vriende
Ek is 'n agent vir Anna Emm, Ons verkoop Oorspronklike Afrikaanse Storie boeke, cd's, Dvd's en leer materiaal vir kinders - ouderdomme 2 tot 14 jaar oud.
Ek wil volgende week 'n bestelling plaas vir almal (boeke word dan gepos en behoort by my te wees binne 'n week) 
Gaan kyk na die katalogus - daar is clips op You Tube ook sodat jy 'n idee kan kry watse produkte is beskikbaar.
Die cd's is lekker om kinders besig te hou in die kar as jy lang pad ry. My sussie se seuntjie sit stroopsoet as ek vir hom van die clips speel.
http://www.annaemm.co.za/anna_emm_katalogus_08.pdf
As jy direk by my koop, kry jy toegang tot splinternuwe materiaal, die heel nuutste een is:
"Die Avonture van Sakkie Bloep" voorgelees deur Diaan Lawrenson (Paula van 7de Laan).
Die week op spesiale prys van R79 (gewone prys R90) 
Kontak my vir alle bestellings
bcolandus@yahoo.co.uk
Geen bestellings sal geplaas word sonder betaling!!

>> Click here to search for more - Kids’ products & Toys in Gauteng